Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
- Wes•ter•lau•wers-Fries
- (taal) Een van die drie Friese tale wat wes van die Lauwersrivier in die Nederlandse provinsie Fryslân gepraat word.
- Westerlauwers-Fries is met ongeveer 400 000 sprekers die grootste Friese taal.