Mei
Voorkoms
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
Mei | Meimaande |
- مَيْ , meervoud: مَیْمَانْدِی
- Die vyfde maand van die Gregoriaanse jaar, met 31 dae.
- Mei is vernoem na die Romeinse godin, Maia, of moontlik die Romeinse godin van vrugbaarheid Bona Dea, wie se fees in Mei gehou is.
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor Mei.