Gaan na inhoud

Lesotho

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Lesotho van Lesotho.
Lesotho se vlag.
Pleknaam
Lesotho
Le•so•tho
(land) 'n Land in Suider-Afrika, amptelik die Koninkryk van Lesotho en vroeër bekend as Basoetoland.
Lesotho is 'n parlementêre monargie, asook 'n landingeslote land en enklawe wat volle deur Suid-Afrika omsluit word.

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: Lesotho(en)
Nederlands: Lesotho(nl)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor Lesotho.