Italiaans
Voorkoms
Byvoeglike naamwoord | |
---|---|
Predikatief | Italiaans |
Attributief | Italiaanse |
Partitief | Italiaans |
Gesubstantiveer | |
Enkelvoud | Meervoud |
Italiaanse | Italiaanses |
Intensiewe vorm | |
- IPA: [itɑliˈjɑːns, itɑliˈjɑ̃ːs, itəliˈjɑːns, itəliˈjɑ̃ːs]
- byvoeglik: predikatief: [itɑliˈjɑːns, itɑliˈjɑ̃ːs, itəliˈjɑːns, itəliˈjɑ̃ːs], attributief: [itɑliˈjɑːnsə, itɑliˈjɑ̃ːsə, itəliˈjɑːnsə, itəliˈjɑ̃ːsə], partitief: [itɑliˈjɑːns, itɑliˈjɑ̃ːs, itəliˈjɑːns, itəliˈjɑ̃ːs]
- gesubstantiveer: [itɑliˈjɑːnsə, itɑliˈjɑ̃ːsə, itəliˈjɑːnsə, itəliˈjɑ̃ːsə], meervoud: [itɑliˈjɑːnsəs, itɑliˈjɑ̃ːsəs, itəliˈjɑːnsəs, itəliˈjɑ̃ːsəs]
- اِیتَالِیَانْسْ
- byvoeglik: predikatief: اِیتَالِیَانْسْ , attributief: اِیتَالِیَانْسِی , partitief: اِیتَالِیَانْسْ
- gesubstantiveer: اِیتَالِیَانْسِی , meervoud: اِیتَالِیَانْسِسْ
- Italiaañs
- byvoeglik: predikatief: Italiaañs; attributief: Italiaañse; partitief: Italiaañs
- gesubstantiveer: Italiaañse; meervoud: Italiaañses
- Van, betreffende die Italiane.
- Van, afkomstig uit, behorend tot, eie aan Italië.
- Van, betreffende die Italiaanse taal.
Vertalings: Italiaans | |||
---|---|---|---|
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
Italiaans |
- (taal) 'n Italoromaanse taal met ongeveer 62 miljoen sprekers; die amptelike Italië.
- ISO 639-1: it
- ISO/DIS 639-3: ita
- SIL: ITN
Vertalings: Italiaans | |||
---|---|---|---|
|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor Italiaans.
Byvoeglike naamwoord | |
---|---|
Onverboë | Italiaans |
Verboë | Italiaanse (Vlaams voor klinkers en "h":) Italiaansen |
Partitief | Italiaans |
Verdere verbuigings: Italiaans (verbuiging) |
- IPA: [italiˈjaːns]
Enkelvoud | Meervoud | |
---|---|---|
Naamwoord | Italiaans o | |
Verouderde vorme | ||
Genitief | Italiaans | |
Datief | Italiaans(e) |