Zohra Lampert
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Zohra Lampert | |
Geboorte | 13 Mei 1937 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Zohra Lampert (gebore 13 Mei 1937) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Let's Scare Jessica to Death (1971) en The Exorcist III (1990), en in die televisiereekse The Man from U.N.C.L.E. (1964) en Kojak (1973).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1960: Pay or Die!
- 1961: Posse from Hell
- 1969: Some Kind of a Nut
- 1971: Let's Scare Jessica to Death
- 1990: The Exorcist III
- 1992: Last Supper
- 1999: The Eden Myth
- 2014: Sexual Secrets
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1964: The Man from U.N.C.L.E.
- 1973: Kojak
- 1973: The Girl with Something Extra
- 1975: Doctors' Hospital
- 1976: Hunter
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 1962: The Drama of Carmen
- 1973: The Connection
- 1978: Lady of the House
- 1979: The Suicide's Wife
- 1980: The Girl, the Gold Watch & Everything
- 1981: The Girl, the Gold Watch & Dynamite
- 1985: Izzy & Moe