Gaan na inhoud

Zoë Kravitz

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Zoë Kravitz
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Zoë Isabella Kravitz
Geboorte 1 Desember 1988 (1988-12-01) (35 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Ouers Lenny Kravitz en Lisa Bonet
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Zoë Kravitz (gebore 1 Desember 1988) is 'n Afro-Amerikaanse aktrise van Joodse afkoms. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente X-Men: First Class (2011), After Earth (2013), Divergent (2014), en Mad Max: Fury Road (2015).

Filmografie

[wysig | wysig bron]

Rolprente

[wysig | wysig bron]
  • 2010: Beware the Gonzo
  • 2011: X-Men: First Class
  • 2011: Yelling to the Sky
  • 2013: After Earth
  • 2013: Treading Water
  • 2014: Divergent
  • 2014: Pretend We're Kissing
  • 2014: The Road Within
  • 2014: Good Kill
  • 2015: Mad Max: Fury Road
  • 2016: Vincent N Roxxy
  • 2017: Rough Night
  • 2017: Gemini
  • 2018: Viena and the Fantomes
  • 2018: Kin

Televisiereekse

[wysig | wysig bron]
  • 2017: Big Little Lies

Televisierolprente

[wysig | wysig bron]
  • 2011: Graffiti Wars

Video's

[wysig | wysig bron]
  • 2014: Divergent: Faction Before Blood
  • 2015: The Five Wives: So Shiny, So Chrome
  • 2016: Finding the Future: Effects and Technology of 'Allegiant'
  • 2016: Allegiant: Characters in Conflict
  • 2016: The Next Chapter: Cast and Characters of 'Allegiant'

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]