Yokosuka P1Y
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Yokosuka P1Y | |
---|---|
Tipe | Bomwerper |
Vervaardiger | Yokosuka (Slegs 3 × prototipes) Nakajima Kawanishi Aircraft Company (Slegs P1Y2 modelle) |
Nooiensvlug | Augustus 1943 |
Status | Uit diens onttrek |
Hoofgebruiker | Japannese Vloot Lugmag |
Aantal gebou | 1 102 |
Die Yokosuka P1Y was 'n tweemotorige bomwerper wat deur die Japannese Vloot Lugmag gebruik was tydens die Tweede Wêreldoorlog. Die vliegtuig het sy nooiensvlug voltooi in Augustus 1943.
Tegniese besonderhede
[wysig | wysig bron]Item | Statistiek |
---|---|
Aantal motors | 2 |
Tipe motor | Skroef |
Vervaardiger | Nakajima Homare 11 stermotors |
Kraglewering per motor | 1 820 perdekrag |
Vlerkspan | 20,0 m |
Lengte | 15,00 m |
Hoogte | 4,30 m |
Maks. opstygmassa | 13 500 kg |
Maks. snelheid | 556 km/h op 5 900 m |
Operasionele hoogte | 7 467m |
Togafstand | 4 390 km |
Bewapening | Een 20 mm kanon in neus, een 12.7 mm masjiengeweer in dorsale posisie |
Bomvrag | 500 kg in bomlaai, aantal klein bommetjies of een 800 kg torpedo eksterne. |
Bron
[wysig | wysig bron]- Bombers 1939–1945 Kenneth Munson, Bounty Books 2012 ISBN 978-0-7537-2172-8