Gaan na inhoud

Wyliespoort

Koördinate: 22°55′0″S 29°56′0″O / 22.91667°S 29.93333°O / -22.91667; 29.93333
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Wyliespoort
Ligging van Wyliespoort op 'n kaart (Limpopo)
Wyliespoort
Wyliespoort
Koördinate: 22°55′0″S 29°56′0″O / 22.91667°S 29.93333°O / -22.91667; 29.93333
Ligging Tussen Louis Trichardt en Musina
Oppervlak Teer
Ingenieur Lt. C.H. Wylie
Begin in 1904 (oorspronklik)
Verbou 1961
In Soutpansberg
Pad N1

Wyliespoort is 'n bergpas in die Soutpansberg in Limpopo, Suid-Afrika. Die eerste pas is in 1904 deur lt. C.H. Wylie uitgemeet. Die bestaande pad gaan deur twee tonnels (450 m) en (274 m) wat in 1961 voltooi en gebou is nadat die 'ou' pad weggespoel het. Die pas is net noord van Louis Trichardt op die N1 nasionale pad.[1]

Sien ook

[wysig | wysig bron]

Verwysings

[wysig | wysig bron]