Witwaterlelie
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Witwaterlelie | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | N. lotus
|
Binomiale naam | |
Nymphaea lotus | |
Sinonieme[1] | |
Nymphaea dentata Schumach. |
Die Witwaterlelie (Nymphaea lotus) is 'n waterplant wat in Suid-Afrika voorkom in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo en Mpumalanga. In Engels staan die plant bekend as Egyptian Water Lily.