Witpootblouvinkie
Voorkoms
Witpootblouvinkie | |
---|---|
Mannetjie in Mabilingwe, Limpopoprovinsie, Suid-Afrika | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | V. purpurascens
|
Binomiale naam | |
Vidua purpurascens (Reichenow, 1883)
|
Die Witpootblouvinkie (Vidua purpurascens) is 'n algemene standvoël en plaaslike nomade in savanne, veral doringbome. Die voël is 11 cm groot en weeg 12 - 15 gram. In Engels staan die voël bekend as die Purple Indigobird.
Sien ook
[wysig | wysig bron]- Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls
- Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer)
- Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Bron
[wysig | wysig bron]- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-928-1
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ BirdLife International (2012). "Vidua purpurascens". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)