William Levy (akteur)
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
William Levy | |
Geboortenaam | William Levy Gutiérrez[1] |
---|---|
Geboorte | 29 Augustus 1980 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Akteur en vervaardiger |
Aktiewe jare | 2003–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
William Levy (gebore 29 Augustus 1980) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Addicted (2014), The Single Moms Club (2014), en Resident Evil: The Final Chapter (2016), en in die televisiereeks Don't mess with an angel (2008).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 2014: Addicted
- 2014: The Single Moms Club
- 2016: Resident Evil: The Final Chapter
- 2017: The Veil
- 2017: Cinderelo
- 2018: El Fantasma de mi Novia
- Boom Town
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 2003: Protagonistas de novela 2
- 2008: Don't mess with an angel
- 2009: Sortilegio
- 2010: Triumph of Love
- 2013: The Tempest
- 2015: Cuban Chrome
- Killing Sarai
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 2014: Addicted: Live With Zane
- 2015: Premios Juventud
Video's
[wysig | wysig bron]- 2011: Jennifer Lopez Feat. Lil Wayne: I'm Into You
- 2014: Sharon Leal: Giant
- 2017: Resident Evil the Final Chapter: Stunts and Weaponry
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ "William Levy biography" (in Spaans). Esmas.com. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 26 Oktober 2019. Besoek op 14 November 2018.