West-toring
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
West-toring (Engels: West Tower) is die hoogste wolkekrabber in Liverpool, Engeland. Die gebou is in 2007 voltooi en het 'n hoogte van 140 meter en 40 verdiepings. Die boukoste het sowat 35 miljoen Pond beloop. Dit is ook die tweede hoogste Britse toring buite Londen (naas Beetham-toring in Manchester).
Fotogalery
[wysig | wysig bron]-
Die toring in September 2009
-
Die toring in 2007
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie West-toring.