Wallis en Futuna
Voorkoms
| |||||
Nasionale leuse: Liberté, égalité, fraternité (Frans vir: "Vryheid, Gelykheid, Broederskap") | |||||
Volkslied: Marseillaise | |||||
Hoofstad | Matāʻutu | ||||
Grootste stad | Matāʻutu | ||||
Amptelike tale | Frans | ||||
Regering • Franse president
• Superieur-Administrator • President van die territoriale Vergadering • Koning van Uvea • Koning van Alo • Koning van Sigave |
Oorsese kollektiwiteit Emmanuel Macron Michel Jeanjean Petelo Hanisi Kapiliele Faupala[1] vakant Polikalepo Kolivai | ||||
Onafhanklikheid | 1959 2003 | ||||
Oppervlakte - Totaal - Water (%) |
142,42 km2 (211de) 55 myl2 feitlik niks | ||||
Bevolking - 2014-skatting - 2013-sensus - Digtheid |
15 500[2] (228ste) 12 197[3] 57,9 / km2 (125ste) 149,9 / myl2 | ||||
BBP (nominaal) - Totaal - Per capita |
2005-skatting | ||||
MOI (2008) | 0,793 (132ste) – hoog | ||||
Geldeenheid | CFP-frank (XPF )
| ||||
Tydsone - Somertyd |
(UTC 12) nie toegepas nie (UTC 12) | ||||
Internet-TLD | .wf | ||||
Skakelkode | 681 |
Wallis en Futuna (Frans: Wallis-et-Futuna, Fakauvea en Fakafutuna: Telituale o Uvea mo Futuna) is 'n oorsese gebied van Frankryk in die Stille Oseaan en lê in Polinesië. Die gebied bestaan uit drie tradisionele koninkryke met 'n oppervlakte van 142,42 km² en het 'n bevolking van 15 500 in 2014 gehad.
Wallis en Futuna lê in die noordweste van Fidji, in die suide van Tuvalu en in die weste van Samoa. Die hoofstad en grootste stad is Matāʻutu.
Koninkryk Distrikte |
Hoofstad | Oppervlakte (km²) |
Bevolking Julie 2008-sensus |
Dorpe |
---|---|---|---|---|
Wallis-eiland | ||||
`Uvea (Wallis) | Matāʻutu | 77,5 | 9 227 | 23 |
Hihifo ("wes") | Vaitupu | 23,4 | 2 203 | 5 |
Hahake ("oost") | Matāʻutu | 27,8 | 3 759 | 6 |
Mu'a ("eerste") | Mala'efo'ou (1) | 26,3 | 3 265 | 12 |
Hoorn-eilande | ||||
Sigave (Singave) | Leava | 30,0 | 1 591 | 6 |
Alo | Mala'e | 85,0 | 2 666 | 9 |
Wallis en Futuna | Matāʻutu | 192,5 | 13 484 | 38 |
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ "Kapeliele Faupala crowned new king of Wallis" (in Engels). Radio New Zealand. 25 Julie 2008. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 28 Julie 2013. Besoek op 1 September 2014.
- ↑ (en) World factbook: Wallis and Futuna Geargiveer 17 Desember 2017 op Wayback Machine
- ↑ (en) Wallis and Futuna at Geohive
- ↑ 4,0 4,1 (fr) INSEE, CEROM. "L'économie de Wallis-et-Futuna en 2005: Une économie traditionnelle et administrée" (PDF). Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 9 September 2008. Besoek op 1 September 2014.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Wallis en Futuna.
- (en) Toerisme-inligting oor Wallis en Futuna op Wikivoyage