WASP-4b
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
WASP-4b | ||||
Eksoplaneet | ||||
’n Vergelyking van die groottes van Jupiter en WASP-4b. | ||||
Moederster | WASP-4 | |||
Ster se eienskappe | ||||
Sterrebeeld | Feniks | |||
Regte klimming | 23h 34m 15.0858s[1] | |||
Deklinasie | -42° 03′ 41.0495″[1] | |||
Skynmagnitude (m) | 12,468±0,025[2] | |||
Afstand (ligjaar) | 880±10 ligjare[1] | |||
Spektraaltipe | G7V[3] | |||
Planeet | ||||
Massa | 1,21 0,13−0,08 MJ[4] | |||
Radius | 1,304 0,054−0,042 RJ[4] | |||
Temperatuur | 1650 ± 30 K[4] | |||
Wentelperiode | 1,3382324 0.0000017−0.0000029[4] | |||
Ontdekking | ||||
Datum | 31 Oktober 2007[5] | |||
Ontdekkers | David. M. Wilson et al. (SuperWASP)[3] | |||
Metode | Oorgang | |||
Status | Gepubliseer[3] | |||
|
WASP-4b is ’n eksoplaneet sowat 880 ligjare van die Aarde af in die sterrebeeld Feniks[1][3] wat in 2007 in Suid-Afrika ontdek is.
Beskrywing
[wysig | wysig bron]Die planeet wentel om die ster WASP-4 en is in Oktober 2007 ontdek deur middel van die oorgangsmetode. Die massa en radius dui aan dit is ’n planeet soortgelyk aan Jupiter, dus ’n gasreus.[6] WASP-4b is naby genoeg aan sy ster sodat dit as ’n warm Jupiter geklassifiseer kan word. Dit het ’n atmosferiese temperatuur van sowat 1 650 K.[3][4]
Die planeet is in Suid-Afrika ontdek met kameras van die WASP-projek.[6] Ná sy ontdekking is die massa van WASP-4b bepaal deur die radiale snelheid van WASP-4 te meet, en dit het bevestig die voorwerp wat die oorgang veroorsaak het, is ’n planeet.[3]
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ 1,0 1,1 1,2 1,3 Brown, A. G. A.; et al. (Gaia collaboration) (Augustus 2018). "Gaia Data Release 2: Summary of the contents and survey properties". Astronomy & Astrophysics. 616. A1. arXiv:1804.09365. Bibcode:2018A&A...616A...1G. doi:10.1051/0004-6361/201833051.
{{cite journal}}
: Onbekende parameter|displayauthors=
geïgnoreer (hulp) - ↑ Henden, A. A.; et al. (2016). "VizieR Online Data Catalog: AAVSO Photometric All Sky Survey (APASS) DR9 (Henden , 2016)". VizieR On-line Data Catalog: II/336. Originally published in: 2015AAS...22533616H. 2336. Bibcode:2016yCat.2336....0H. Vizier catalog entry
- ↑ 3,0 3,1 3,2 3,3 3,4 3,5 Wilson, D. M.; Gillon, M.; Hellier, C.; Maxted, P. F. L.; Pepe, F.; Queloz, D.; Anderson, D. R.; Collier Cameron, A.; Smalley, B.; Lister, T. A.; Bentley, S. J.; Blecha, A.; Christian, D. J.; Enoch, B.; Haswell, C. A.; Hebb, L.; Horne, K.; Irwin, J.; Joshi, Y. C.; Kane, S. R.; Marmier, M.; Mayor, M.; Parley, N.; Pollacco, D.; Pont, F.; Ryans, R.; Segransan, D.; Skillen, I.; Street, R. A.; Udry, S. (2008). "WASP-4b: A 12th Magnitude Transiting Hot Jupiter in the Southern Hemisphere". The Astrophysical Journal Letters. 675 (2): L113–L116. arXiv:0801.1509. Bibcode:2008ApJ...675L.113W. doi:10.1086/586735.
{{cite journal}}
: Onbekende parameter|displayauthors=
geïgnoreer (hulp) - ↑ 4,0 4,1 4,2 4,3 4,4 Table 3, Improved parameters for the transiting hot Jupiters WASP-4b and WASP-5b, M. Gillon et al., Astronomy and Astrophysics 496, #1 (2009), pp. 259–267, doi:10.1051/0004-6361:200810929, Bibcode: 2009A&A...496..259G.
- ↑ "Astronomer discovers new planets". BBC News (in Engels). 31 Oktober 2007. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 23 September 2018. Besoek op 23 September 2018.
- ↑ 6,0 6,1 Sherriff, Lucy (31 Oktober 2007). "UK boffins ID three new exo-planets". The Register. Besoek op 23 September 2018.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie WASP-4b.
- Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia