Gaan na inhoud

Vondie Curtis-Hall

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Vondie Curtis-Hall
Geboorte 30 September 1950 (1950-09-30) (74 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Akteur en regisseur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Vondie Curtis-Hall (gebore 30 September 1950) is 'n Amerikaanse akteur en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Broken Arrow (1996), Romeo Juliet (1996), en Waist Deep (2006), en in die televisiereeks Chicago Hope (1994).

Filmografie

[wysig | wysig bron]

Rolprente

[wysig | wysig bron]
  • 1991: Healing Hurts
  • 1992: 112th & Central: Through the Eyes of the Children
  • 1994: Drop Squad
  • 1996: Broken Arrow
  • 1996: Romeo Juliet
  • 1997: Gridlock'd
  • 2000: Turn It Up
  • 2001: Glitter
  • 2006: Waist Deep
  • Residue

Televisiereekse

[wysig | wysig bron]
  • 1994: Chicago Hope
  • 2001: Total Access 24/7

Televisierolprente

[wysig | wysig bron]
  • 1991: ...And Then She Was Gone
  • 1994: Dead Man's Revenge
  • 1997: Don King: Only in America
  • 1999: Sirens
  • 2000: Freedom Song
  • 2000: Ali: An American Hero
  • 2004: Redemption: The Stan Tookie Williams Story
  • 2004: Deceit
  • 2012: Abducted: The Carlina White Story
  • 2014: Tin Man
  • 2016: Toni Braxton: Unbreak My Heart
  • 2018: Faith Under Fire

Video's

[wysig | wysig bron]
  • 2001: Mariah Carey: Never Too Far

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]