Vince Edwards
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Vince Edwards | |
Geboortenaam | Vincent Edward Zoine |
---|---|
Geboorte | 9 Julie 1928 |
Sterfte | 11 Maart 1996 (op 67) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 3 |
Beroep(e) | Akteur, regisseur, en skrywer |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Vince Edwards (9 Julie 1928 – 11 Maart 1996) was 'n Amerikaanse akteur, regisseur, en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Killing (1956), Murder by Contract (1958), en Motorama (1991), en in die televisiereeks Ben Casey (1961).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1951: Mister Universe
- 1952: Hiawatha
- 1955: The Night Holds Terror
- 1956: The Killing
- 1957: The Hired Gun
- 1957: Hit and Run
- 1958: Murder by Contract
- 1958: Island Women
- 1959: City of Fear
- 1959: The Scavengers
- 1963: The Victors
- 1968: The Devil's Brigade
- 1968: Hammerhead
- 1969: The Desperados
- 1973: The Police Connection
- 1982: The Seduction
- 1983: Deal of the Century
- 1983: Space Raiders
- 1985: The Fix
- 1985: Texas Godfather
- 1990: The Gumshoe Kid
- 1991: Motorama
- 1993: King B: A Life in the Movies
- 1995: The Fear
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1961: Ben Casey
- 1970: Matt Lincoln
- 1985: Punky Brewster
- 1986: Centurions
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 1970: Dial Hot Line
- 1970: Sole Survivor
- 1970: The Cliff
- 1971: Do Not Fold, Spindle or Mutilate
- 1973: Maneater
- 1973: Saga of Sonora
- 1975: Death Stalk
- 1978: The Courage and the Passion
- 1978: Evening in Byzantium
- 1979: Mission Galactica: The Cylon Attack
- 1987: The Dirty Dozen: The Deadly Mission
- 1988: The Return of Ben Casey
- 1989: The Saint: Wrong Number