Utricularia bisquamata
Voorkoms
Blaaskruidjie | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Asterids |
Orde: | Lamiales |
Familie: | Lentibulariaceae |
Genus: | Utricularia |
Spesie: | U. bisquamata
|
Binomiale naam | |
Utricularia bisquamata Schrank, (1824)
| |
Sinonieme | |
vUtricularia acicularis Sol. ex Stapf
|
Utricularia bisquamata Schrank 1824, (syn. U. capensis) die blaaskruidjie is 'n vleisetende plant. Hierdie spesie word ook gekultiveer en verhandel as troetelplant.[1]
Verspreiding
[wysig | wysig bron]Die spesie is inheems in Angola, Lesotho, Madagaskar, Namibië en Suid-Afrika. In Suid-Afrika kom die spesie in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga, Noord-Kaap, Oos-Kaap en die Wes-Kaap voor.
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ "The Carnivorous Plant FAQ v. 12". sarracenia.