Ursula Karusseit
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Ursula Karusseit | |
Geboorte | 2 Augustus 1939 |
---|---|
Sterfte | 1 Februarie 2019 (op 79) |
Nasionaliteit | Duits |
Kinders | Pierre Besson |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Ursula Karusseit (2 Augustus 1939 – 1 Februarie 2019) was 'n Duitse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die televisiereekse Einzug ins Paradies (1987) en In aller Freundschaft (1998).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1974: The Naked Man in the Stadium
- 1981: Die Stunde der Töchter
- 1983: Der entführte Prinz
- 1984: Die vertauschte Königin
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1973: Eva und Adam
- 1983: Der Bastard
- 1983: Märkische Chronik
- 1987: Einzug ins Paradies
- 1998: In aller Freundschaft
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 1963: Alle meine Söhne
- 1963: Wenn die Rosen tanzen
- 1964: Onkel Wanja
- 1964: Ritualmord in Ungarn
- 1964: Rose Bernd
- 1964: Karl III. und Anna von Österreich
- 1965: Chaussee zum großen Himmelswagen
- 1976: Sein letzter Fall
- 1977: Camping-Camping
- 1977: Tod und Auferstehung des Wilhelm Hausmann
- 1978: Glücksperlen
- 1979: Pinselheinrich
- 1983: Der Biberpelz
- 1984: Paulines zweites Leben
- 1984: Die Witwe Capet
- 1986: Die lustigen Weiber von Windsor
- 1987: Optimistische Tragödie
- 1988: Mutter Courage und ihre Kinder
- 1989: Die verschwundene Miniatur
- 1990: Der zerbrochne Krug
- 1991: Language of Birds
- 2002: Dwie milosci
- 2003: Der zweite Frühling
- 2004: Ein Engel namens Hans-Dieter
- 2010: Der grosse rbb-Märchenabend
- 2014: Neufeld, mitkommen!
- 2014: We Did It for the Money
- 2014: Die letzten Millionen