Uitskieter
Voorkoms
Uitskieter (s.nw.) Statistiek: 'n datapunt wat ver buite die variansiewydte van die verwante of nabygeleë datapunte lê. (Matriekdefinisie)[1]
Tukey se reël
[wysig | wysig bron]Tukey se reël is 'n eenvoudige manier om uitskieters te bepaal. Dit word gedoen deur nie-uitskieters te definieer as datapunte wat nie te vêr uit die interkwartielwydte (IQR) val nie:
- Die laagste toelaatbare waarde: Q₁ - 1.5 x IQR
- Die laagste toelaatbare waarde: Q3 - 1.5 x IQR
waar Q1 en Q3 die eerste en derde kwartiele is.
Sien ook
[wysig | wysig bron]Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ MTG Wiskunde.pdf (education.gov.za)