Gaan na inhoud

Uffizi

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Uffizi
Galleria degli Uffizi
'n Beeld van die museum.
Die buitekant met 'n uitsig op die Palazzo Vecchio

Webtuiste https://www.uffizi.it/
Een van die gange in die Uffizi
Die Geboorte van Venus, omstreeks 1485 deur Botticelli
Portret van Eleonora di Toledo en haar seun Giovanni deur Agnolo Bronzino, 1545

Die Palazzo degli Uffizi is 'n palazzo (paleis) in Florence waarin een van die oudste en belangrikste kunsmuseums ter wêreld gevind kan word (in Italiaans bekend as die Galleria degli Uffizi). Die paleis is geleë naas die Palazzo Vecchio en was vir 'n lang tyd in die besit van die Medici-familie.

Versamelings

[wysig | wysig bron]

Die museum bevat een van die grootse, mees waardevolle, en belangrikste Italiaanse skilderkunsversamelings uit die laat-Middeleeue, vroeë-Renaissance en die Barokera, waaronder werke van:

Belangrike skilderye is onder meer:

  • Cimabue (Maestà)
  • Duccio (Maestà)
  • Giotto di Bondone (Die Ognissanti Madonna, Badia Poliptiek)
  • Simone Martini (Aankondiging deur Simone Martini en Lippo Memmi)
  • Paolo Uccello (Die slag om San Romano)
  • Piero della Francesca (Diptiek van hertog Federico da Montefeltro en hertogin Battista Sforza van Urbino)
  • Broeder Filippo Lipi (Madonna met kind en twee Engele)
  • Sandro Botticelli (La Primavera, Die Geboorte van Venus, Die aanbidding deur die Wyses)
  • Hugo van der Goes (Die Portinaritriptiek)
  • Leonardo da Vinci (Die Aankondiging, Aanbidding deur die Wyses)
  • Piero di Cosimo (Die bevryding van Andromeda deur Perseus)
  • Albrecht Dürer (Die aanbidding deur die wyses)
  • Michelangelo (Doni Tondo)
  • Raphael (Madonna met die kind, Portret van pous Leo X)
  • Titiaan (Flora, Venus van Urbino)
  • Parmigianino (Madonna met die lang hals)
  • Caravaggio (Bacchus, Die offer van Isak, Medusa)
  • Andrea del Verrocchio (Die doop van Christus)

In die sentrale gang is daar ook verskeie (veral Griekse en Romeinse) beeldhouwerke aanwesig.

Bekend werke in die Uffizi

[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]


Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Nederlandse Wikipedia vertaal.