Gaan na inhoud

UTC 05:45

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
* Donkerblou: wintertyd noordelike halfrond/somertyd suidelike halfrond * Oranje: wintertyd suidelike halfrond/somertyd noordelike halfrond * Geel: aan land, die hele jaar * Ligblou: ter see.

UTC 5:45 is die tydsone vir:

Lande en gebiede sonder somertyd
Land of gebied NH/SH Tydsonenaam
Nepal * Nepaltyd (NPT)

Voor 1986 is UTC 5:40 as skatting van die gemiddelde tyd in Katmandoe gebruik. Nou word UTC 5:45 hiervoor ingespan.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]