Gaan na inhoud

UTC 05:40

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

UTC 5:40 word somtyds gebruik as 'n skatting van die tydsone vir Nepaltyd (NPT) in Nepal, dit is op die gemiddelde tyd in Katmandoe gebaseer (UTC 5:41:16).

In 1986 word Nepaltyd verander na UTC 5:45.