Gaan na inhoud

Amsterdamse Tyd

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf UTC 00:20)

UTC 00:20 is 'n tydsone wat van 1909 tot 1940 in Nederland gebruik is. Dit het as Amsterdamse Tyd of Nederlandse Tyd bekend gestaan.

Die presiese tydsone was GMT 0h 19m 32.13s. Op 17 Maart 1937 is dit egter na GMT 0h 20m vereenvoudig.

Met die Duitse besetting van Nederland tydens die Tweede Wêreldoorlog is na Berlynse Tyd (UTC 1) oorgeskakel (soos tans steeds in gebruik).

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]