Tsitsikamma
Voorkoms
Tsitsikamma beteken 'plek van baie water'. Dit kan na een van die volgende verwys:
- Tsitsikamma (streek), die oostelike deel van die Tuinroete tussen Knysna en Humansdorp.
- Tsitsikammaberge, bergreeks wat van die Wes-Kaap na die Oos-Kaap strek.
- Tsitsikammarivier, mond in die see uit.
- Tsitsikamma Nasionale Park, vorm deel van die Tuinroete Nasionale Park