Witgatruiter
Voorkoms
(Aangestuur vanaf Tringa ochropus)
Witgatruiter | |
---|---|
Volwassene in sy broeivere | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | T. ochropus
|
Binomiale naam | |
Tringa ochropus Linnaeus, 1758
|
Die Witgatruiter (Tringa ochropus) is 'n seldsame somertrekvoël met voorkeur vir varswatermassas; hoofsaaklik langs tropiese riviere. Die voël is 19 – 21 cm lank, 35 - 75 g groot met 'n vlerkspan van 58 cm. In Engels staan die voël bekend as die Green Sandpiper.
Fotogalery
[wysig | wysig bron]-
Wintervere
-
Op soek na kos
Sien ook
[wysig | wysig bron]Wikimedia Commons bevat media in verband met Tringa ochropus. |
- Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls
- Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer)
- Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Bron
[wysig | wysig bron]- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-926-7
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ BirdLife International (2012). "Tringa ochropus". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)