Thorn, Nederland
Voorkoms
Thorn | |
---|---|
Dorp | |
Die abdykerk met die witte huise | |
Ligging van Thorn in Limburg | |
Koördinate: 51°10′00″N 5°50′00″O / 51.16667°N 5.83333°O | |
Land | Nederland |
Provinsie | Limburg |
Munisipaliteit | Maasgouw |
Oppervlak | |
• Totaal | 6,68 km2 (2,58 vk. myl) |
• Land | 4,68 km2 (1,81 vk. myl) |
• Water | 2 km2 (0,8 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 2 863 |
• Digtheid | 553/km2 (1 430/vk. myl) |
Poskode | 6017 |
Skakelkodes | 0475 |
Thorn (Limburgs: Toear) is 'n dorpie in die Nederlandse provinsie Limburg. Die voormalige munisipaliteit het sowat 2 600 inwoners (2006) en 'n oppervlakte van 6,7 km². Sedert 2007 behoort Thorn tot die gebied van die nuwe munisipaliteit Maasgouw. Die dorpie grens aan die Belgiese provinsie Limburg en byna aan die Maas-rivier.
Thorn word Die Witte Stadjie genoem, omdat die huise in die middedorp sedert die Napoleontiese tyd wit geverf word. Die huise staan gegroepeer rond die Gotiese Sint-Michaëlkerk, 'n abdykerk wat gedeeltelik tot die 14de eeu terugdateer.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]Wikimedia Commons bevat media in verband met Thorn. |