The Salvation
Voorkoms
The Salvation is 'n Deense Western-rolprent uit 2014 geskryf deur Anders Thomas Jensen en Kristian Levring met regie deur Levring. Die rolverdeling sluit in Mads Mikkelsen, Eva Green, Jeffrey Dean Morgan, Jonathan Pryce, Eric Cantona, Mikael Persbrandt, Douglas Henshall en Michael Raymond-James.
Rolverdeling
[wysig | wysig bron]- Mads Mikkelsen as Jon, die Deense setlaar en hoofkarakter in die verhaal
- Eva Green as Madelaine, Delarue se stom skoonsuster
- Jeffrey Dean Morgan as Delarue, die bendeleier en grondbaron
- Eric Cantona as Die Corsikaan, Delarue se handhawer
- Mikael Persbrandt as Peter, Jon se broer
- Douglas Henshall as balju Mallick
- Michael Raymond-James as Paul
- Jonathan Pryce as burgemeester Keane
- Alexander Arnold as Voichek
- Nanna Øland Fabricius as Marie, Jon se vrou[1]
- Toke Lars Bjarke as Kresten, Jon en Marie se seun
- Sean Cameron Michael as Lester
- Carel Nel as koetssweep
- Sivan Raphaely as mev Delgado
- Grant Swanby as Joe Sonderbene
- Robert Hobbs as Silwertand
- Adam Neill as mnr Bradley
- Langley Kirkwood as die man met baard
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ Harris, Gerard (26 Mei 2014). "The Salvation (2014) UK release date, trailer and movie details". Tuppence Magazine. Besoek op 15 Junie 2014.