The Left Hand of Darkness
Voorkoms
The Left Hand of Darkness
| |
---|---|
Skrywer | Ursula K. Le Guin |
Omslagontwerper | Leo en Diane Dillon (genoem) |
Land | Verenigde State |
Taal | Engels |
Reeks | Hainish Cycle |
Genre | Wetenskapsfiksie |
Uitgewer | Ace Books |
Uitgegee | 1969 |
Medium | Druk (gebind & sagteband) |
Bladsye | 286 (eerste uitgawe) 300 (mees onlangse uitgawe) |
Voorloper | City of Illusions |
Vervolg | The Word for World Is Forest |
The Left Hand of Darkness is 'n wetenskapsfiksieroman van Ursula K. Le Guin wat vir die eerste keer in 1969 gepubliseer is. Hierdie roman word wyd aangesien en het Le Guin se reputasie as skrywer van wetenskapsfiksie gevestig. Dit word vandag ook beskou as een van die eerste romans van feministiese wetenskapsfiksie, weens die feit dat die effek wat gender op 'n samelewing het een van die belangrikste temas is wat in hierdie roman ontwikkel en bespreek word.
The Left Hand of Darkness vorm deel van Le Guin se Hainish-siklus van wetenskapsfiksieromans.
Dit het beide die Hugo Award en Nebula Award vir beste roman in 1969 gewen.