Tekwane
Voorkoms
Tekwane | |
---|---|
Koördinate: 25°27′14″S 31°7′41″O / 25.45389°S 31.12806°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Mpumalanga |
Distrik | Ehlanzeni |
Munisipaliteit | Mbombela |
Oppervlak | |
• Totaal | 7,20 km2 (2,78 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 13 366 |
• Digtheid | 1 856/km2 (4 810/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Indiërs/Asiërs | 0.1% |
• Bruin mense | 1.0% |
• Swart mense | 98.5% |
• Ander | 0.3% |
Taal (2011) | |
• Swazi | 86.5% |
• Engels | 4.3% |
• Zoeloe | 2.4% |
• Tsonga | 2.1% |
• Ander | 4.7% |
Tekwane is 'n landelike nedersetting in die Ehlanzeni-distriksmunisipaliteit in die suidooste van Mpumalanga. Die Rietbokloop is 'n rivier en 'n sytak van die Krokodilrivier wat tussen Tekwane en die Krugerwildtuin se grens vloei.
Sien ook
[wysig | wysig bron]Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Tekwane". Sensus 2011.