Tariq Ramadan
Voorkoms
Tariq Ramadan | |
Gebore | 26 Augustus 1962 Genève, Switserland |
---|---|
Nasionaliteit | Switserland |
Vakgebied | Islamitiese studies, teologie, filosofie, politiek, intergeloofsdialoog, letterkunde |
Instelling(s) | Universiteit van Fribourg (1996–2003); Universiteit van Oxford (2005–hede) |
Alma mater | Universiteit van Genève (PhD) |
Bekend vir | egoïstiese anargisme |
Beïnvloed deur | Koran, Nietzsche, Rousseau, Dostoyevsky, Zola, Proust, Rimbaud, Baudelaire, Camus, Sartre, Edward Said, Surrealisme, Muhammad Asad |
Webblad | tariqramadan.com |
Tariq Ramadan (Arabies: طارق رمضان; gebore 26 Augustus 1962) is 'n Switserse filosoof, Islamitiese skolier en een van die bekendste Europese Moslems. Hy is van Egiptiese afkoms. Hy is die professor van Kontemporêre Islamitiese Studies in die Fakulteit van Oosterse Studies aan die Universiteit van Oxford.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Tariq Ramadan.