Tallium(I)chloried
Voorkoms
Algemeen | |
---|---|
Naam | Tallium(I)chloried |
Sistematiese naam | Tallium(I)chloried |
Chemiese formule | TlCl3 |
Molêre massa | 239,84 [g/mol][1] |
CAS-nommer | 7791-12-0[1] |
Voorkoms | Kleurlose vastestof, verkleur pers in lig[1] |
Fasegedrag | |
Selkonstantes | a=384 pm[2] |
Ruimtegroep | Pm3m; P4/m 3 2/m |
Nommer | 221 |
Strukturbericht | B2 |
Smeltpunt | 430 °C[1] |
Kookpunt | 720 °C[1] |
Digtheid | 7,0 [g/cm3 @ 25 °C[1] |
Oplosbaarheid | enigsins oplosbaar in water[1] pKsp=3,73[1] |
Suur-basis eienskappe | |
pKa | |
Veiligheid | |
Flitspunt | onbrandbaar |
Tensy anders vermeld is alle data vir standaardtemperatuur en -druk toestande. | |
Portaal Chemie |
Tallium(I)chloried is 'n sout (chemiese stof) van talliumhidroksied en waterstofchloried met die element tallium in sy lae 1 oksidasietoestand. Die stof is uiters toksies.
Die stof kan uit die elemente vervaardig word:[1]