Swartbandlangstertjie
Voorkoms
Swartbandlangstertjie | |
---|---|
Swartbandlangstertjie in Mariental, Namibië | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | P. flavicans
|
Binomiale naam | |
Prinia flavicans (Vieillot, 1820)
|
Die Swartbandlangstertjie (Prinia flavicans) is 'n algemene standvoël in dorre bossieveld, savanne, plantasies en tuine. Die voël is 14 cm groot en weeg 9 gram. In Engels staan die voël bekend as die Black-chested Prinia.
Sien ook
[wysig | wysig bron]- Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls
- Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer)
- Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Bron
[wysig | wysig bron]- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-928-1
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ BirdLife International (2012). "Prinia flavicans". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2013.2. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 26 November 2013.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)