Gaan na inhoud

Swaelheksafluoried

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Eienskappe

Algemeen

Naam Swaelheksafluoried
Struktuurformule van
Struktuurformule van
Chemiese formule SF6
Molêre massa 146,06 [g/mol] [1]
CAS-nommer 2551-62-4 [1]  
Voorkoms kleurlose gas [1]  
Reuk reukloos[1]
Fasegedrag
Smeltpunt
Kookpunt (sublimasie) -50,8 °C[1]
Digtheid 6,5 [g/L] (gas), 1,67 (vloeistof)[1]
Oplosbaarheid 31 [g/L] @ 25 °C[1] 
Drievoudpunt -49,596 °C; digtheid= 5,970 [g/L][1] 
ΔvapHɵ 9,6419 [kJ/mol][1] 
Henry se konstante 4,52 atm.m3/mol@ 25 °C[1]

Suur-basis eienskappe

pKa

Veiligheid

Flitspunt nie-brandbaar[1]

Tensy anders vermeld is alle data vir standaardtemperatuur en -druk toestande.

 
Portaal Chemie

Swaelheksafluoried is 'n verbinding van swael in sy hoogste 6 oksidasietoestand en fluoor met die formule SF6

Dit is 'n opmerkelik inerte kleurlose en reuklose gas. Dit word gewoonlik onder sy eie druk as vloeistof in silinders verhandel.

MO-diagram van SF6

Struktuur

[wysig | wysig bron]

Die molekules het 'n oktaëdriese struktuur. Teen lae temperature kristalliseer dit in 'n monokliniese struktuur.

Eienskappe

[wysig | wysig bron]

In die atmosfeer het dit 'n lewensduur van 800-3000 jaar en 'n vermoë om die planeet se temperatuur te verhoog wat 23 900 maal so groot is as koolstofdioksied s'n. [1]

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. 1,00 1,01 1,02 1,03 1,04 1,05 1,06 1,07 1,08 1,09 1,10 1,11 "Sulfur hexafluoride". PubChem NIH.