Suidoosdistrik, Botswana
Voorkoms
Suidoosdistrik | |
---|---|
Land: | Botswana |
Hoofstede: | Ramotswa en Gaborone |
Oppervlakte: | 1 780 km² |
Bevolking: | 276 319 (2001) |
Bevolkingsdigtheid: | 155,24/km² |
Die Suidoosdistrik is die kleinste van die nege distrikte in die Suider-Afrikaanse land Botswana. Die distrik het in 2001 'n bevolking van 276 319 gehad en beslaan die gebied rondom die hoofstad Gaborone. Dit grens aan die Suid-Afrikaanse Noordwesprovinsie.
Distrikte van Botswana | |||
---|---|---|---|
Chobe – Ghanzi – Kgalagadi – Kgatleng – Kweneng – Noordoos – Noordwes – Sentraal – Suid – Suidoos |