Streephaai
Voorkoms
Streephaai | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | P. africanum
|
Binomiale naam | |
Poroderma africanum (J. F. Gmelin, 1789)
| |
Verspreiding | |
Sinonieme | |
Squalus africanus Gmelin, 1789
|
Die Streephaai (Poroderma africanum) is 'n haai en endemies aan Suid-Afrika. Dit kom voor aan die Suidkus, van Valsbaai tot by die Transkei. Die haai het sewe donker horisontale strepe op sy bolyf en is 'n bodembewoner. Hy word by rotsriwwe aangetref en word 95 cm lank. Die eier word in 'n eierkapsule, bekend as 'n meermin- of haaibeursie, gelê. In Engels staan die haai bekend as Striped cat shark en ook as Pyjama shark.
Sien ook
[wysig | wysig bron]- Alfabetiese lys van visse
- Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name
- Lys van varswater visfamilies
- Lys van visfamilies
Bronne
[wysig | wysig bron]- Sea Fishes of Southern Africa. Rudy van der Elst & Dennis King. 2006. ISBN 978-1-77007-345-6
- Gids tot die Kusgebiede van Suid-Afrika. Jacana Media. 2007. ISBN 978-1-77009-215-0
Verwysings
[wysig | wysig bron]Wikimedia Commons bevat media in verband met Streephaai. |
- ↑ Compagno, L.J.V. (2005). "Poroderma africanum". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2010.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 17 Mei 2010.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)