Stratford-upon-Avon
Voorkoms
Stratford-upon-Avon | |
---|---|
Stad | |
William Shakespeare se geboortehuis in Stratford | |
Koördinate: 52°12′00″N 1°43′00″W / 52.20000°N 1.71667°W | |
Land | Verenigde Koninkryk |
Land | Engeland |
Graafskap | Warwickshire |
Bevolking | |
• Totaal | 25 505 |
Tydsone | UTC 00:00 (MGT) |
• Somertyd | UTC 01:00 (BST) |
Poskode | CV37 |
Skakelkodes | 01789 |
Stratford-upon-Avon is 'n dorp geleë aan die oewer van die Avon-rivier in Suid-Warwickshire, Engeland. Die dorp het 'n bevolking van 25 505 in 2007 gehad.
Die dorp is die geboorte- en sterfteplek van William Shakespeare en is vanweë hierdie konneksie 'n gewilde toeristebestemming en ontvang ongeveer drie miljoen besoekers per jaar van reg oor die wêreld.[1]
Die plaaslike distrik is na die dorp vernoem, maar lui egter Stratford-on-Avon. Die dorp is plaaslik bekend as slegs Stratford, maar dit skep wel verwarring met die Stratford-area wat in Londen geleë is.
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ "Stratford District Council Report" (PDF). Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 4 November 2013. Besoek op 13 Maart 2007.