Gaan na inhoud

Steve Miner

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Steve Miner
Geboorte 18 Junie 1951 (1951-06-18) (73 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Regisseur, vervaardiger, en akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Steve Miner (gebore 18 Junie 1951) is 'n Amerikaanse regisseur, vervaardiger, en akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Friday the 13th Part 2 (1981), Warlock (1989), Forever Young (1992), en Halloween H20: 20 Years Later (1998).

Filmografie

[wysig | wysig bron]

Rolprente

[wysig | wysig bron]
  • 1978: Here Come the Tigers
  • 1978: Manny's Orphans
  • 1981: Friday the 13th Part 2
  • 1982: Friday the 13th Part III
  • 1985: House
  • 1986: Soul Man
  • 1989: Warlock
  • 1991: Wild Hearts Can't Be Broken
  • 1992: Forever Young
  • 1994: My Father the Hero
  • 1994: Sherwood's Travels
  • 1996: Big Bully
  • 1998: Halloween H20: 20 Years Later
  • 1999: Lake Placid
  • 2001: Texas Rangers
  • 2008: Private Valentine: Blonde & Dangerous
  • 2018: The Exorcism at Lincoln High

Televisierolprente

[wysig | wysig bron]
  • 1990: Maverick Square
  • 1996: Texas Graces
  • 2001: The Third Degree
  • 2002: Home of the Brave
  • 2006: Scarlett

Video's

[wysig | wysig bron]
  • 1998: Unmasking the Horror
  • 2008: Day of the Dead
  • 2014: The Making of 'Lake Placid'
  • 2017: The Devil's Work: An Interview with Director Steve Miner

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]