Stadio Comunale di Monigo
Voorkoms
Stadio Comunale de Monigo | ||
Ligging | Treviso, Italië | |
---|---|---|
Koördinate | 45°40′49″N 12°12′48″O / 45.68028°N 12.21333°O | |
Eienaar | Treviso (stad) | |
Kapasiteit | 6 700 | |
Oppervlak | Gras | |
Konstruksie | ||
Eerste sooi gespit | 1970 | |
Geopen | 1973 | |
Boukoste | R245 miljoen | |
Huurders | ||
Benetton Treviso |
Stadio Comunale di Monigo is ’n sportstadion in Treviso, Italië, wat vir rugby gebruik word. Dit bied sitplek aan 6 700 toeskouers. Die toeskouertal het oor die seisoene toegeneem weens die toenemende gewildheid van rugby in Italië.