Spikkel-penhaai
Voorkoms
Spikkel-penhaai | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | S. acanthias
|
Binomiale naam | |
Squalus acanthias | |
Verspreiding in blou |
Die Spikkel-penhaai (Squalus acanthias) kom wêreldwyd voor en word in Suider-Afrika gevind vanaf die Oranjerivier tot by die Oos-Kaap. By die haai is die eerste dorsale vin agter die pektorale vin, die snoet is gepunt met wit kolle op. In Namibië word dit die doringhaai genoem.
-
Kop van naby
-
'n Berg Spikkel-penhaaie wat met nette gevang is
-
Spikkel-penhaai naby Kalifornië, 302 meter onder water
-
Die een is aan die kus van Washington in die VSA afgeneem
Sien ook
[wysig | wysig bron]- Alfabetiese lys van visse
- Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name
- Lys van varswater visfamilies
- Lys van visfamilies
Bron
[wysig | wysig bron]- Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004. ISBN 1-920033-01-7
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ Fordham, S., Fowler, S.L., Coelho, R., Goldman, K.J. & Francis, M. (2006). "Squalus acanthias". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 7 September 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)AS1-onderhoud: meer as een naam (link)