Soekie
Voorkoms
Soekie | |
---|---|
Regisseur | Daan Retief |
Produksieleier | Bill Troskie |
Draaiboek | Santie Grosskopf Daan Retief (draaiboek) |
Met | Erna van den Bergh, Petru Wessels, Dawid van der Walt e.a. |
Verspreider | Constantia Films |
Uitgereik | 1975 |
Speeltyd | 79 min. |
Land | Suid-Afrika |
Taal | Afrikaans |
Voorafgegaan deur | Die Hele Dorp Weet |
IMDb-profiel |
Soekie is 'n Afrikaanse rolprent wat in 1975 deur Constantia Films vervaardig en uitgereik is. Dit is geskoei op die boek Die Hele Dorp Weet deur Santie Groskopf en is in 1961 die eerste keer verfilm onder dié naam.
Genre
[wysig | wysig bron]Die rolprent is ’n drama.
Akteurs
[wysig | wysig bron]Van die akteurs is Erna van der Bergh, Elma Potgieter, Petru Wessels, Dawid van der Walt en Wena Naudé.
Storielyn
[wysig | wysig bron]Die rolprent handel oor ’n meisie wat ’n soektog na haar pa onderneem nadat haar ouers besluit het om te skei. Dit fokus op die vernietigende uitwerking van egskeiding op ’n gesin.