Skryfbehoeftes
Voorkoms
Skryfbehoeftes dit verwys na kommersieel vervaardigde skryfmateriaal, insluitend gesnyde papier, koeverte, skryfwerktuie, deurlopendevormpapier en ander kantoorbenodigdhede.[1] Skryfbehoeftes sluit materiaal in waarop met die hand geskryf moet word (bv. briefpapier) of deur toerusting soos rekenaardrukkers.
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ Peter Beal, ed., "Stationery", A Dictionary of English Manuscript Terminology, 1450–2000 (Oxford: Oxford University Press, 2008 [2011 online]).