Singalees
Voorkoms
(Aangestuur vanaf Sinhala)
- Hierdie artikel handel oor die taal. Vir die etniese groep, sien Singalese.
Singalees සිංහල singhala | ||
---|---|---|
Uitspraak: | [ˈsiŋɦələ] | |
Gepraat in: | Sri Lanka | |
Gebied: | Suid-Asië | |
Totale sprekers: | 16 miljoen (moedertaal) 2 miljoen (tweede taal)[1] | |
Taalfamilie: | Indo-Europees Indo-Irannees Indo-Aries Suid-Indo-Aries Eiland-Indo-Aries Singalees | |
Skrifstelsel: | Singalese alfabet | |
Amptelike status | ||
Amptelike taal in: | Sri Lanka | |
Gereguleer deur: | geen | |
Taalkodes | ||
ISO 639-1: | si
| |
ISO 639-2: | sin
| |
ISO 639-3: | sin
| |
Nota: Hierdie bladsy kan IFA fonetiese simbole in Unicode bevat. |
Singalees of Sinhala (සිංහල, singhala, [ˈsiŋɦələ]) is 'n Indo-Ariese taal wat deur sowat 16 miljoen mense in Sri Lanka gepraat word. Singalees vorm saam met Tamil die amptelike tale van Sri Lanka en is die belangrikste inheemse taal van dié eilandstaat. Singalees is nou verwant aan Dhivehi en word in die Singalese alfabet geskryf, 'n Brahmi-skrif uit die Indiese skriffamilie. Ander verwante tale sluit in Konkani in die Indiese deelstaat Goa en Marathi in die Indiese deelstaat Maharashtra, hoewel Konkani soms as 'n dialek van Marathi beskou word.
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ (en) "Ethnologue: Languages of the World, Seventeenth edition, Sinhala". Ethnologue. Besoek op 7 Julie 2024.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Singalees.
- Wikiwoordeboek het 'n inskrywing vir Singalees.
- (en) "Sinhalese language". Encyclopædia Britannica. Besoek op 7 Julie 2024.