Shanxi
Voorkoms
- Moenie verwar word met die aangrensende provinsie Shaanxi nie.
Shanxi 山西省 (Chinees) | |
---|---|
Ping Yao se stadsmuur, Shanxi | |
Ligging van Shanxi in die Volksrepubliek China | |
Koördinate: 37°42′0″N 112°24′0″O / 37.70000°N 112.40000°O | |
Land | Volksrepubliek China |
Hoofstad | Taiyuan |
Grootste stad | Taiyuan |
Regering | |
• Tipe | Regering van Shanxi |
• Sekretaris | Lou Yangsheng |
• Goewerneur | Lin Wu |
Oppervlak | |
• Totaal | 156 000 km2 (60 000 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 36 500 000 |
• Digtheid | 230/km2 (610/vk. myl) |
• Rang | 18de |
Tydsone | UTC 08:00 (SST) |
Etniese groepe | Han (99,7%), Hui (0,2%) |
Webwerf | www.shanxigov.cn |
Shanxi (Chinees: 山西 pinyin: Shānxī ) is 'n provinsie in die sentraal-noorde van die Volksrepubliek China.
Die een-karakter afkorting is "晋" (pinyin: Jin), na die staat van Jin wat gedurende die lente en herfstydperk hier bestaan het. In 2014 het dit 'n bevolking van sowat 36,5 miljoen gehad. Die hoofstad en grootste stad is Taiyuan.
Die naam Shanxi beteken "wes van die berge", 'n verwysing na plek wes van die Taihangberge op die provinsie se grens. Shanxi grens aan Hebei in die ooste, Henan in die suide, Shaanxi in die weste en Binne-Mongolië in die noorde en bestaan hoofsaaklik uit 'n plato gedeeltelik begrens deur bergreekse.
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ (en) "Geography". Shanxi Tourism Bureau. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 25 Desember 2018. Besoek op 5 Augustus 2013.
- ↑ (en) "Communiqué of the National Bureau of Statistics of People's Republic of China on Major Figures of the 2010 Population Census [1] (No. 2)". National Bureau of Statistics of China. 29 April 2011. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 27 Julie 2013. Besoek op 4 Augustus 2013.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Shanxi.
- (zh) Amptelike webwerf van die Shanxi Provinsiale Regering Geargiveer 10 Junie 2006 op Wayback Machine
- (en) "Shanxi". Encyclopædia Britannica. Besoek op 25 Maart 2021.