Sandsteenbras
Voorkoms
Sandsteenbras | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | L. mormyrus
|
Binomiale naam | |
Lithognathus mormyrus | |
Sinonieme | |
|
Die sandsteenbras (Lithognathus mormyrus) is 'n vis wat in die Middellandse See voorkom en aan die weskus van Afrika, rondom die Kaap tot by Mosambiek. Die vis kom meer algemeen aan die wes- en suidkus van Suid-Afrika voor. In Engels staan die vis bekend as die Sand steenbras.
Voorkoms
[wysig | wysig bron]Die vis se kop en lyf is silwerkleurig met 13 - 14 vertikale, nou donker strepe oor die lyf. Die vis word 55 cm lank en 1 kg swaar.
Habitat
[wysig | wysig bron]Die volwasse visse verkies sanderige bodems in water van 10 – 50 m diep terwyl die onvolwasse visse in skole naby die strand of by die mondings van oop strandmere voorkom. Hulle vreet krappe, garnale en slakke. Dit is 'n gewilde eetvis.
Sien ook
[wysig | wysig bron]- Alfabetiese lys van visse
- Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name
- Lys van varswater visfamilies
- Lys van visfamilies
Bron
[wysig | wysig bron]- Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004. ISBN 1-920033-01-7
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ MarineSpecies.org (en)