Sèvres
Voorkoms
Sèvres | |
---|---|
Voorstad | |
Sèvres se stadsaal | |
Koördinate: 48°49′26″N 2°12′42″O / 48.82389°N 2.21167°O | |
Land | Frankryk |
Gewes | Île-de-France |
Département | Hauts-de-Seine |
Arrondissement | Boulogne-Billancourt |
Kanton | Boulogne-Billancourt-2 |
Oppervlak | |
• Totaal | 3,91 km2 (1,51 vk. myl) |
Hoogte | 27–171 m (89–561 ft) |
Bevolking | |
• Totaal | 23 572 |
• Digtheid | 6 000/km2 (16 000/vk. myl) |
Tydsone | UTC 01:00 (MET) |
• Somertyd | UTC 02:00 (MEST) |
Poskode | 92072 /92310 |
Sèvres is 'n Franse stad binne die suidwestelike voorstede van Parys, Frankryk. Dit lê 9,9 km van Parys se stadsentrum en is in die département Hauts-de-Seine in die région Île-de-France geleë. In 2012 was die bevolking 23 572 en die oppervlakte 3,91 km². Die Internasionale Buro vir Mate en Gewigte is in 1875 hier gevestig en in 1920 is die Verdrag van Sèvres hier onderteken.