Ruacana-lughawe
Voorkoms
Ruacana-lughawe | |||
---|---|---|---|
IATA: geen – ICAO: FYRC | |||
Opsomming | |||
Tipe lughawe | Openbaar | ||
Ligging | Ruacana, Namibië | ||
Hoogte bo seevlak | 3 765 vt / 1 148 m | ||
Koördinate | 17°25′20″S 14°22′30″O / 17.42222°S 14.37500°O | ||
Landkaart | |||
| |||
Aanloopbane | |||
Rigting | Lengte | Oppervlak | |
m | vt | ||
11/29 | 2200 | Teer | |
16/34 | 1465 | Gruis | |
Bron: GCM[1] |
Ruacana-lughawe (ICAO: FYRC) is 'n lughawe wat Ruacana en die Ruacana hidro-elektriese kragstasie in die Omoesati-streek van Namibië bedien.
Die Ruacana Ongerigte radiobaken (Identifiseerder: RC) is op die veld geleë.[2][3][4]
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ Google Maps - Ruacana
- ↑ "Ruacana NDB (RC) @ OurAirports". ourairports.com. Besoek op 21 Augustus 2018.
- ↑ "RC - RUACANA". www.pilotnav.com. Besoek op 21 Augustus 2018.
- ↑ "SkyVector: Flight Planning / Aeronautical Charts". skyvector.com. Besoek op 21 Augustus 2018.