Roger Perry
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Roger Perry | |
Geboorte | 7 Mei 1933 |
---|---|
Sterfte | 12 Julie 2018 (op 85) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 1958–2011 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Roger Perry (7 Mei 1933 – 12 Julie 2018) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Count Yorga, Vampire (1970) en Roller Boogie (1979), en in die televisiereekse Star Trek (1966) en The Six Million Dollar Man (1974).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1966: The Cat
- 1967: You've Got to Be Smart
- 1970: Count Yorga, Vampire
- 1971: The Return of Count Yorga
- 1972: The Thing with Two Heads
- 1979: Roller Boogie
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1960: Harrigan and Son
- 1963: Arrest and Trial
- 1966: Star Trek
- 1969: It's Your Bet
- 1970: Nanny and the Professor
- 1974: The Six Million Dollar Man
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 1973: The Barbara Eden Show
- 1975: Conspiracy of Terror
Video's
[wysig | wysig bron]- 2011: Billy Blackburn's Treasure Chest: Rare Home Movies and Special Memories