Gaan na inhoud

Roetoelies

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Roetoelies
Mykhabishdy man
Gepraat in: Vlag van Rusland Rusland
Vlag van Azerbeidjan Azerbeidjan 
Gebied: Kaukasus
Totale sprekers: 33 100[1]
Taalfamilie: Noordoos-Kaukasies
 Roetoelies
 
Skrifstelsel: Cyrilliese alfabet
Latynse alfabet 
Amptelike status
Amptelike taal in: Vlag van Rusland Rusland
Gereguleer deur: geen
Taalkodes
ISO 639-1: -
ISO 639-2: -
ISO 639-3: rut 
Verspreiding van Roetoelies

Moderne Roetoelies behoort tot die Samurgroep van die Noordoos-Kaukasiese taalfamilie. Van die 7de tot 20ste eeu af is ’n aangepaste Arabiese skrif gebruik. In Rusland, in 1928 is oorgeslaan na die Latynse alfabet en in 1990 na die Cyrilliese alfabet. In 2013 is 'n alfabet op 'n Latynse grafiese basis in Azerbeidjan ontwikkel.

Verspreiding

[wysig | wysig bron]
Etniese kaart van die Kaukasus-streek

Dit word hoofsaaklik in die suidelike dele van die Russiese republiek Dagestan gepraat, asook in Noordwes-Azerbeidjan. Daar is ook klein Roetoeliese gemeenskappe in Oekraïne, Georgië, Kasakstan en Turkye. Daar is wêreldwyd sowat 55 000 sprekers.[2]

Dit is een van die 14 geskrewe tale van Dagestan.

Alfabet

[wysig | wysig bron]

Latyns-gebaseerde Rutul-alfabet (Azerbeidjan)
A a AӀ aӀ B b C c Ç ç Çʼ çʼ D d E e Ә ә F f
G g Gʼ gʼ Gh gh Ğ ğ H h X x Xh xh I ı IӀ ıӀ İ i
J j K k Kʼ kʼ Q q Qʼ qʼ Qh qh L l M m N n O o
P p Pʼ pʼ R r S s Ş ş T t Tʼ tʼ Ts ts Tsʼ tsʼ U u
Ü ü UӀ uӀ V v Y y Z z ʼ


Cyrillies-gebaseerde Rutul-alfabet (Rusland)
А а АӀ аӀ Б б В в Г г Гъ гъ Гь гь ГӀ гӀ Д д Е е Ё ё
Дж дж Ж ж Дз дз З з И и Й й К к Къ къ Кь кь КӀ кӀ Л л
М м Н н О о П п ПӀ пӀ Р р С с Т т ТӀ тӀ У у Уь уь
УӀ уӀ Ф ф Х х Хъ хъ Хь хь Ц ц ЦӀ цӀ Ч ч ЧӀ чӀ Ш ш Щ щ
Ъ ъ Ы ы ЫӀ ыӀ Ь ь Э э Ю ю Я я

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. (ru) "7. Население наиболее многочисленных национальностей по родному языку".
  2. Roetoelies

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]
Wikipedia
Wikipedia
Sien gerus Wikipedia se uitgawe in Roetoelies