Robert Donat
Voorkoms
Robert Donat | |
Geboortenaam | Friedrich Robert Donat |
---|---|
Geboorte | 18 Maart 1905 |
Sterfte | 9 Junie 1958 (op 53) |
Nasionaliteit | Engels |
Kinders | 3 |
Beroep(e) | Akteur, regisseur, en skrywer |
Aktiewe jare | 1921–1958 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Robert Donat (18 Maart 1905 – 9 Junie 1958) was 'n Engelse akteur, regisseur, en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Count of Monte Cristo (1934), The 39 Steps (1935), The Citadel (1938), en Goodbye, Mr. Chips (1939).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1932: Over Night
- 1932: Men of Tomorrow
- 1933: For Love or Money
- 1933: The Private Life of Henry VIII.
- 1934: The Count of Monte Cristo
- 1935: The 39 Steps
- 1935: The Ghost Goes West
- 1937: Knight Without Armor
- 1938: The Citadel
- 1939: Goodbye, Mr. Chips
- 1942: The Young Mr. Pitt
- 1943: The Adventures of Tartu
- 1945: Vacation from Marriage
- 1948: The Winslow Boy
- 1949: The Cure for Love
- 1951: The Magic Box
- 1954: Lease of Life
- 1958: The Inn of the Sixth Happiness
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 1956: Korda Interviews
Video's
[wysig | wysig bron]- 1999: Hitchcock: The Early Years