Riviera, Johannesburg
Voorkoms
Riviera | |
---|---|
Koördinate: 26°9′23″S 28°2′26″O / 26.15639°S 28.04056°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Gauteng |
Munisipaliteit | Stad Johannesburg |
Oppervlak | |
• Totaal | 0,20 km2 (0,08 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 1 155 |
• Digtheid | 5 775/km2 (14 960/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 34.6% |
• Indiërs/Asiërs | 24.4% |
• Bruin mense | 2.4% |
• Swart mense | 35.8% |
• Ander | 2.7% |
Taal (2011) | |
• Engels | 62.6% |
• Zoeloe | 6.7% |
• Xhosa | 4.4% |
• Tswana | 4.2% |
• Ander | 22.1% |
Poskode (strate) | 7100 |
Skakelkode | 011 |
Riviera is 'n voorstad van Johannesburg, Suid-Afrika. Dit is in Johannesburg se E-streek geleë. Dis aangelê op die plaas Braamfontein en op 31 Julie 1903 geproklameer. Die naam is vermoedelik afkomstig van die Franse en Italiaanse Riviera aan die Middellandse See.
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ 1,0 1,1 1,2 1,3 "Subplek Riviera". Sensus 2011.
Hierdie artikel omtrent 'n plek in Johannesburg is slegs ’n saadjie. Jy kan Wikipedia help deur dit uit te brei.